June

Fri
7
Sat
8
Sun
9
Mon
10
Tue
11
Wed
12
Thu
13
Fri
14
Sat
15
Sun
16
Mon
17

Anton Burger

Artist

Ek is ‘n Prokureur in Johannesburg, wat op Stellenbosch studeer het en daar my LLB verwerf het. Ek is ‘n nuweling in die kunswêreld. Die pragtige kralewerk van die Ndebele volk het my nog altyd beïndruk, en toe ek in die Bosveld skedels langs die pad te koop gesien het, het dit my inspireer om my eie ontwerpe daarop te doen. Bob Dylan se lied, waarin hy sing: Where have all the Flowers gone, gone to graveyards everone” het my inspireer om blomme-ontwerpe op skedels en horings te doen, en daarvandaan het ek ook ander ontwerpe begin doen. Die African Pride Hotel in Melrose Arch het my genooi om ‘n uitstalling daar te hou in Februarie 2019, en dan gaan ek ook deel wees van ‘n groepsuitstalling later in Maart, in Johannesburg. Dis vir my wonderlik dat die pragtige diere se skedels en horings nie tot niet gaan in die veld nie, maar voortleef in kuns.

Events